Veröffentlicht am 02. Nov. 2026 · Wir haben am 13. Nov. 2026 bestätigt, dass er noch aktiv ist
Gehört dieses Unternehmen Ihnen?Wou jy nog altyd n verslaggewer wees? Doen nou aansoek vir Netwerk24 se internskapposisie (12 maande, vanaf Februarie 2027) vir knap digitale joernaliste. Doen aansoek as jy: n Tersiêre kwalifikasie in joernalistiek, Afrikaans of ander relevante kwalifikasie het. Nuuskierig is oor die wêreld en sy mense, en in voeling is met wat plaaslik en internasionaal aangaan. Gretig is om te leer en groei. Dol is oor stories en storievertellery, ongeag die formaat of platform. Soos n droom kan skryf, maar …
Erstellen Sie ein kostenloses Konto, um die vollständige Stelle zu sehen und sich zu bewerben.