Veröffentlicht am 02. Sept. 2026 · Wir haben am 17. Okt. 2026 bestätigt, dass er noch aktiv ist
Gehört dieses Unternehmen Ihnen?Uitstekende Loopbaan geleentheid vir Matrieks! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Minimum Vereistes: Graad 12 (wiskunde, rekeningkunde, landbou en handelsvakke sal voordelig wees); Belangstelling in n loopbaan in handel en l…
Erstellen Sie ein kostenloses Konto, um die vollständige Stelle zu sehen und sich zu bewerben.