Veröffentlicht am 19. Sept. 2026 · Wir haben am 20. Okt. 2026 bestätigt, dass er noch aktiv ist
Gehört dieses Unternehmen Ihnen?Ons is opsoek na 'n Bemarker vir 'n rol in Hopetown in die Noord Kaap in Landbou-Meganisasie/Heelgoedere. Permanente pos. Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: • Ten minste 'n suksesvolle Graad 12; Landbou/Tegniese kwalifikasie kan 'n voordeel wees. • Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf in Landbou (nie-nonderhandelbaar). • Geldige rybewys. Vaardighede: • Bemarkingsvaardigheid; • Goeie kommunikasie- en taalv…
Erstellen Sie ein kostenloses Konto, um die vollständige Stelle zu sehen und sich zu bewerben.