Veröffentlicht am 30. Okt. 2026 · Wir haben am 07. Nov. 2026 bestätigt, dass er noch aktiv ist
Gehört dieses Unternehmen Ihnen?Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling wat verbind is tot die uitnemende opleiding en vorming van studente vanuit en vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia het vanaf Januarie 2027 deeltydse poste op die Paarl-kampus beskikbaar vir dosente in die Departement Privaat- en Handelsreg in die Fakulteit Regsgeleerdheid, en spesifiek vir die volgende modules: Personereg, Erfreg en Deliktereg, asook vir die twee diensmodules, Handelsreg en Kommersiële …
Erstellen Sie ein kostenloses Konto, um die vollständige Stelle zu sehen und sich zu bewerben.