Veröffentlicht am 09. Okt. 2026 · Wir haben am 17. Nov. 2026 bestätigt, dass er noch aktiv ist
Gehört dieses Unternehmen Ihnen?Sol-Tech is ʼn private, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege gebaseer in Monumentpark, Pretoria,en verbreed en brei horisonne binne die Elektriese afdeling uit met verskeie ambagte soos Elektries, Meulmaker en Megatronika. Deur ons verbintenis tot uitnemendheid en die nuutste tegnologie, is ons gereed om industriestandaarde te herdefinieer en ons arbeidsmag te bemagtig soos nooit tevore nie. Sluit by ons aan as ‘n Lektor en wees deel van hierdie opwindende reis na ‘n blinker toekoms…
Erstellen Sie ein kostenloses Konto, um die vollständige Stelle zu sehen und sich zu bewerben.