Publicado el 24 oct 2026 · Confirmamos el 25 nov 2026 que sigue activo
¿Esta empresa es tuya?Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in ‘n gegewe area\\gebied. Minimum Vereestes: Graad 12 (Landbou kwalifikasie sal tot voordeel strek); 2 - 3 jaar bestuurservaring in Stooromgewing; Geldige rybewys. Vaardighete: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Administrasie; Voorraadbestuur; Bemarking; Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing suksesvol te funksioneer; Rekenaarvaar…
Crea una cuenta gratis para ver el empleo completo y postularte.