Publicado el 02 sept 2026 · Confirmamos el 23 sept 2026 que sigue activo
¿Esta empresa es tuya?Uitstekende Loopbaan geleentheid vir Matrieks! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Minimum Vereistes: Graad 12 (wiskunde, rekeningkunde, landbou en handelsvakke sal voordelig wees); Belangstelling in n loopbaan in handel en l…
Crea una cuenta gratis para ver el empleo completo y postularte.