Publicado el 30 oct 2026 · Confirmamos el 07 nov 2026 que sigue activo
¿Esta empresa es tuya?Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling wat verbind is tot die uitnemende opleiding en vorming van studente vanuit en vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia het vanaf Januarie 2027 deeltydse poste op die Paarl-kampus beskikbaar vir dosente in die Departement Privaat- en Handelsreg in die Fakulteit Regsgeleerdheid, en spesifiek vir die volgende modules: Personereg, Erfreg en Deliktereg, asook vir die twee diensmodules, Handelsreg en Kommersiële …
Crea una cuenta gratis para ver el empleo completo y postularte.