Publicado el 15 oct 2026 · Confirmamos el 24 nov 2026 que sigue activo
¿Esta empresa es tuya?Kern Doel Van Die Pos Effektiewe oorhoofse beheer en bestuur van landboumeganisasie onderdele en werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliënte met winsgewindheid. Onderdele en/of werkswinkel bemarking en bestuursondervinding is ‘n vereiste; 5-10 jaar ervaring in ‘n meganisasie (trekkers, stropers en spuite), onderdele en werkswinkel omgewing; Ons is opsoek na 'n Na-verkope Bestuurder (Meganisasie) vir 'n pos in Clocolan (Hlohlolwane) in die Vrystaat. Kern Doel Van Die P…
Crea una cuenta gratis para ver el empleo completo y postularte.