Publiée le 19 sept. 2026 · Nous avons confirmé le 18 oct. 2026 qu'elle est toujours active
Cette entreprise est la vôtre ?Ons is opsoek na 'n Bemarker vir 'n rol in Hopetown in die Noord Kaap in Landbou-Meganisasie/Heelgoedere. Permanente pos. Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: • Ten minste 'n suksesvolle Graad 12; Landbou/Tegniese kwalifikasie kan 'n voordeel wees. • Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf in Landbou (nie-nonderhandelbaar). • Geldige rybewys. Vaardighede: • Bemarkingsvaardigheid; • Goeie kommunikasie- en taalv…
Créez un compte gratuit pour voir l'offre complète et postuler.