Publiée le 30 oct. 2026 · Nous avons confirmé le 07 nov. 2026 qu'elle est toujours active
Cette entreprise est la vôtre ?Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling wat verbind is tot die uitnemende opleiding en vorming van studente vanuit en vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia het vanaf Januarie 2027 deeltydse poste op die Paarl-kampus beskikbaar vir dosente in die Departement Privaat- en Handelsreg in die Fakulteit Regsgeleerdheid, en spesifiek vir die volgende modules: Personereg, Erfreg en Deliktereg, asook vir die twee diensmodules, Handelsreg en Kommersiële …
Créez un compte gratuit pour voir l'offre complète et postuler.