Publiée le 19 sept. 2026 · Nous avons confirmé le 18 oct. 2026 qu'elle est toujours active
Cette entreprise est la vôtre ?Ons is opsoek na 'n persoon vir die bemarking en bestuur van die besproeiings afdeling met die doel om markaandeel te handhaaf, verhoog en uit te brei deur nuwe besigheid te ontgin en die algemene prestasie en verkope te bevorder. Die pos is in Cradock in die Oos Kaap provinsie. Minimum Vereistes: • Ten minste suksesvolle Graad 12. 'n Landbou/Bermarking kwalifikasie sal voordelig wees; • SABI Besproeiings kwalifikasie sal baie voordelig wees. • 4 – 5 jaar ondervinding in besproeiing en verwante…
Créez un compte gratuit pour voir l'offre complète et postuler.