02 नव॰ 2026 को प्रकाशित · हमने 13 नव॰ 2026 को पुष्टि की कि यह अभी भी लाइव है
क्या यह आपका व्यवसाय है?Wou jy nog altyd n verslaggewer wees? Doen nou aansoek vir Netwerk24 se internskapposisie (12 maande, vanaf Februarie 2027) vir knap digitale joernaliste. Doen aansoek as jy: n Tersiêre kwalifikasie in joernalistiek, Afrikaans of ander relevante kwalifikasie het. Nuuskierig is oor die wêreld en sy mense, en in voeling is met wat plaaslik en internasionaal aangaan. Gretig is om te leer en groei. Dol is oor stories en storievertellery, ongeag die formaat of platform. Soos n droom kan skryf, maar …
पूरी नौकरी देखने और आवेदन करने के लिए एक मुफ़्त खाता बनाएं।