19 सित॰ 2026 को प्रकाशित · हमने 18 अक्टू॰ 2026 को पुष्टि की कि यह अभी भी लाइव है
क्या यह आपका व्यवसाय है?Ons is opsoek na 'n Bemarker vir 'n rol in Hopetown in die Noord Kaap in Landbou-Meganisasie/Heelgoedere. Permanente pos. Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: • Ten minste 'n suksesvolle Graad 12; Landbou/Tegniese kwalifikasie kan 'n voordeel wees. • Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf in Landbou (nie-nonderhandelbaar). • Geldige rybewys. Vaardighede: • Bemarkingsvaardigheid; • Goeie kommunikasie- en taalv…
पूरी नौकरी देखने और आवेदन करने के लिए एक मुफ़्त खाता बनाएं।