Pubblicata il 04 set 2026 · Abbiamo verificato il 24 set 2026 che è ancora attiva
Questa azienda è tua?Uitstekende Loopbaan geleentheid vir Matrieks! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Minimum Vereistes: Graad 12 (wiskunde, rekeningkunde, landbou en handelsvakke sal voordelig wees); Belangstelling in n loopbaan in handel en l…
Crea un account gratuito per vedere l'offerta completa e candidarti.