Publicada em 02 de nov. de 2026 · Verificamos em 13 de nov. de 2026 que ainda está no ar
Essa empresa é sua?Wou jy nog altyd n verslaggewer wees? Doen nou aansoek vir Netwerk24 se internskapposisie (12 maande, vanaf Februarie 2027) vir knap digitale joernaliste. Doen aansoek as jy: n Tersiêre kwalifikasie in joernalistiek, Afrikaans of ander relevante kwalifikasie het. Nuuskierig is oor die wêreld en sy mense, en in voeling is met wat plaaslik en internasionaal aangaan. Gretig is om te leer en groei. Dol is oor stories en storievertellery, ongeag die formaat of platform. Soos n droom kan skryf, maar …
Crie uma conta grátis pra ver a vaga completa e se candidatar.