Publicada em 04 de set. de 2026 · Verificamos em 26 de set. de 2026 que ainda está no ar
Essa empresa é sua?Uitstekende Loopbaan geleentheid vir Matrieks! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Minimum Vereistes: Graad 12 (wiskunde, rekeningkunde, landbou en handelsvakke sal voordelig wees); Belangstelling in n loopbaan in handel en l…
Crie uma conta grátis pra ver a vaga completa e se candidatar.