Publicada em 19 de set. de 2026 · Verificamos em 14 de out. de 2026 que ainda está no ar
Essa empresa é sua?Ons is opsoek na 'n Bemarker vir 'n rol in Hopetown in die Noord Kaap in Landbou-Meganisasie/Heelgoedere. Permanente pos. Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: • Ten minste 'n suksesvolle Graad 12; Landbou/Tegniese kwalifikasie kan 'n voordeel wees. • Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf in Landbou (nie-nonderhandelbaar). • Geldige rybewys. Vaardighede: • Bemarkingsvaardigheid; • Goeie kommunikasie- en taalv…
Crie uma conta grátis pra ver a vaga completa e se candidatar.