Publicada em 23 de out. de 2026 · Verificamos em 16 de nov. de 2026 que ainda está no ar
Essa empresa é sua?Rekenmeester - Posbeskrywing - Wellington Ons kliënt, 'n gevestigde rekenmeestersfirma in Wellington, soek tans 'n toegewyde en professionele Rekenmeester om by hul span aan te sluit. Hierdie geleentheid is geskik vir 'n nuut gekwalifiseerde kandidaat sowel as iemand met reeds bestaande ervaring in die bedryf. Oor die Rol As Rekenmeester sal jy verantwoordelik wees vir die volle spektrum van rekeningkundige dienste aan 'n diverse kliëntebasis. Jy sal direk met kliënte skakel, hulle finansiële b…
Crie uma conta grátis pra ver a vaga completa e se candidatar.