发布于 2026年11月02日 · 我们于 2026年11月13日 确认该职位仍然有效
这是您的公司吗?Wou jy nog altyd n verslaggewer wees? Doen nou aansoek vir Netwerk24 se internskapposisie (12 maande, vanaf Februarie 2027) vir knap digitale joernaliste. Doen aansoek as jy: n Tersiêre kwalifikasie in joernalistiek, Afrikaans of ander relevante kwalifikasie het. Nuuskierig is oor die wêreld en sy mense, en in voeling is met wat plaaslik en internasionaal aangaan. Gretig is om te leer en groei. Dol is oor stories en storievertellery, ongeag die formaat of platform. Soos n droom kan skryf, maar …