发布于 2026年10月24日 · 我们于 2026年11月25日 确认该职位仍然有效
这是您的公司吗?Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in ‘n gegewe area\\gebied. Minimum Vereestes: Graad 12 (Landbou kwalifikasie sal tot voordeel strek); 2 - 3 jaar bestuurservaring in Stooromgewing; Geldige rybewys. Vaardighete: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Administrasie; Voorraadbestuur; Bemarking; Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing suksesvol te funksioneer; Rekenaarvaar…