发布于 2026年9月02日 · 我们于 2026年10月12日 确认该职位仍然有效
这是您的公司吗?Uitstekende Loopbaan geleentheid vir Matrieks! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Minimum Vereistes: Graad 12 (wiskunde, rekeningkunde, landbou en handelsvakke sal voordelig wees); Belangstelling in n loopbaan in handel en l…