发布于 2026年10月23日 · 我们于 2026年11月16日 确认该职位仍然有效
这是您的公司吗?Rekenmeester - Posbeskrywing - Wellington Ons kliënt, 'n gevestigde rekenmeestersfirma in Wellington, soek tans 'n toegewyde en professionele Rekenmeester om by hul span aan te sluit. Hierdie geleentheid is geskik vir 'n nuut gekwalifiseerde kandidaat sowel as iemand met reeds bestaande ervaring in die bedryf. Oor die Rol As Rekenmeester sal jy verantwoordelik wees vir die volle spektrum van rekeningkundige dienste aan 'n diverse kliëntebasis. Jy sal direk met kliënte skakel, hulle finansiële b…