发布于 2026年9月19日 · 我们于 2026年10月19日 确认该职位仍然有效
这是您的公司吗?Ons is opsoek na 'n persoon vir die bemarking en bestuur van die besproeiings afdeling met die doel om markaandeel te handhaaf, verhoog en uit te brei deur nuwe besigheid te ontgin en die algemene prestasie en verkope te bevorder. Die pos is in Cradock in die Oos Kaap provinsie. Minimum Vereistes: • Ten minste suksesvolle Graad 12. 'n Landbou/Bermarking kwalifikasie sal voordelig wees; • SABI Besproeiings kwalifikasie sal baie voordelig wees. • 4 – 5 jaar ondervinding in besproeiing en verwante…