نُشرت في 24 أكتوبر 2026 · تحققنا في 25 نوفمبر 2026 من أنها ما زالت متاحة
هل هذه شركتك؟Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in ‘n gegewe area\\gebied. Minimum Vereestes: Graad 12 (Landbou kwalifikasie sal tot voordeel strek); 2 - 3 jaar bestuurservaring in Stooromgewing; Geldige rybewys. Vaardighete: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Administrasie; Voorraadbestuur; Bemarking; Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing suksesvol te funksioneer; Rekenaarvaar…
أنشئ حسابًا مجانيًا لعرض الوظيفة كاملة والتقديم عليها.