2026年11月02日に公開 · 2026年11月13日時点で募集中であることを確認済みです
この企業はあなたの会社ですか?Wou jy nog altyd n verslaggewer wees? Doen nou aansoek vir Netwerk24 se internskapposisie (12 maande, vanaf Februarie 2027) vir knap digitale joernaliste. Doen aansoek as jy: n Tersiêre kwalifikasie in joernalistiek, Afrikaans of ander relevante kwalifikasie het. Nuuskierig is oor die wêreld en sy mense, en in voeling is met wat plaaslik en internasionaal aangaan. Gretig is om te leer en groei. Dol is oor stories en storievertellery, ongeag die formaat of platform. Soos n droom kan skryf, maar …
無料アカウントを作成すると、求人の全文を見て応募できます。