2026年9月19日に公開 · 2026年10月18日時点で募集中であることを確認済みです
この企業はあなたの会社ですか?Ons is opsoek na 'n Bemarker vir 'n rol in Hopetown in die Noord Kaap in Landbou-Meganisasie/Heelgoedere. Permanente pos. Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: • Ten minste 'n suksesvolle Graad 12; Landbou/Tegniese kwalifikasie kan 'n voordeel wees. • Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf in Landbou (nie-nonderhandelbaar). • Geldige rybewys. Vaardighede: • Bemarkingsvaardigheid; • Goeie kommunikasie- en taalv…
無料アカウントを作成すると、求人の全文を見て応募できます。