2026年9月19日に公開 · 2026年10月18日時点で募集中であることを確認済みです
この企業はあなたの会社ですか?Ons is opsoek na 'n persoon vir die bemarking en bestuur van die besproeiings afdeling met die doel om markaandeel te handhaaf, verhoog en uit te brei deur nuwe besigheid te ontgin en die algemene prestasie en verkope te bevorder. Die pos is in Cradock in die Oos Kaap provinsie. Minimum Vereistes: • Ten minste suksesvolle Graad 12. 'n Landbou/Bermarking kwalifikasie sal voordelig wees; • SABI Besproeiings kwalifikasie sal baie voordelig wees. • 4 – 5 jaar ondervinding in besproeiing en verwante…
無料アカウントを作成すると、求人の全文を見て応募できます。